Goeie Genade jy is spesiaal

Ek is opgewonde oor Ewald se bygewerkte manuskrip wat ek vandag ontvang het vir “Goeie Genade jy is spesiaal.”

Hy skryf daaroor: Ek glo dat mense eers ander mense met menswaardigheid kan hanteer as elke mens weet hoe besonders jyself en ander mense is. Die boek dien dan amper as ʼn ‘bril’ waarmee jy na ʼn seisoen van menswaardigheid kan kyk.

Hier is ‘n paar gedagtes daaroor.