Ligspoor: Lida

Lida Viljoen het vroeg in Januarie as kantoorkoördineerder by die Tydskriftemaatskappy-span aangesluit. En met haar motto van “Sukses is meestal ʼn saak van uithou en aanhou wanneer ander lankal opgegee het,” kan dit net goed gaan. Conette le Roux het met haar gesels.  As jy ʼn nuwe gesig in die LiG-kantoor opmerk is dit nie […]