Goeie Genade jy is spesiaal

Ek is opgewonde oor Ewald se bygewerkte manuskrip wat ek vandag ontvang het vir “Goeie Genade jy is spesiaal.” Hy skryf daaroor: Ek glo dat mense eers ander mense met menswaardigheid kan hanteer as elke mens weet hoe besonders jyself en ander mense is. Die boek dien dan amper as ʼn ‘bril’ waarmee jy na […]

Vroom of regsinnig

Die webseminaar oor Vroom of regsinnig het is pas baie netjies en prominent gepubliseer. LitNet was rojaal in hulle toekenning van ruimte aan die boek, maar ook, soos altyd, onberispelik in hulle versorging van die stuk. Daarvoor verdien Etienne van Heerden en sy span, w.o. Gerdus Senekal, ’n groot dankie. Hier is die skakel daarna: […]