Foto: Hanno Coetzee

Laat ‘n Ligspoor – Sonja-Marié

Gee sonder onthou Sonja-Marié Brand, LiG se kantoorkoördineerder, hou haar deesdae veral besig met ʼn “hartsprojek”. Dié projek is inderdaad propvol hart en moedig lesers aan om met “iets kleins” ʼn “reuse-verskil” in iemand se lewe te gaan maak. Vra maar kankerlyers, gevangenes en minderbevoorregte vroue. Conette le Roux het met Sonja-Marie gesels. As jy […]