Op Reis // RL #3

VIDEO HULPMIDDELS: INGENOOI // RL #2 Ontmoeting 5 Binne een oomblik lyk dit of alles vir hom skeefgeloop het: Kyk hier na die video van Derek Redmond. Ontmoeting 7 Snit uit die fliek Les Misérables: Ontmoeting 8 Ontmoeting 9 Die pentateug Ontmoeting 10 ‘n Snit uit die fliek Dead Poet’s Society: Hulpmiddel Boekmerk om te help onthou: Vertoon PDF. […]

Bemagtig jou jeugbediening met Jeugfokus

Ons is opgewonde om jou bekend te stel aan Jeugfokus, ‘n omvattende jeugbedieningsprogram wat interaktiewe sessies, digitale hulpmiddels en tradisionele byeenkomste kombineer om die geloof van kinders en jongmense te vorm.

Jeugfokuskategese-Youthfaithformation

Hierdie nuwe reeks kombineer digitale hulpbronne, interaktiewe ontmoetings, in aanbidding, erediensondersteuning en huisgeloofspraktyke vir geloofsvorming by die jeug.

Wanneer Jesus vrae vra

Wat gebeur wanneer Jesus begin vrae vra? In hierdie Bybelstudieboek ontdek ons die 46 vrae wat Jesus in die Johannes-evangelie vra. Kom leer hoe om Jesus se antwoorde aan te hoor en dit in jou lewe uit te leef.

Mosaïek van Maria

Kom ervaar die verhaal van Jesus se moeder. In hierdie Bybelstudieboek gaan ons ’n pad van 2 000 jaar saam met Maria stap. Ons leer hoe Maria deel van God se plan was, en hoe jy ook ingeweef is in God se verhaal.

Verby ons gedagtes

Hoe sien ons vir God? Wat is ons idee van Hom? Hierdie boek wil ons help om na ons prentjies van God te kyk; om die gesonde prentjies te voed en om die ongesondes te laat los. Kom leer wie God regtig is.

X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.