Wie is Bybelkor

Bybel-Media ontwikkel sedert 1972 Bybelstudies van hoë gehalte. Deur die jare heen het die span hulle kundigheid geslyp om ’n betroubare bron te word vir individue en groepe wat hulle insig in God se Woord wil verdiep.

Jeugfokus oorsig

Ons nuwe reeks gebruik ‘n leerbenadering, wat onderrigmateriaal, interaktiewe ontmoetings, aansluiting by eredienste en huisgeloof en aflaaibare uitdeelstukke en besprekingsvrae kombineer.

Digitale toegang tot Jeugfokus Kategese

Met die aankoop van die lisensie kry kategete toegang tot die digitale aanbiedersgids vir al die ouderdomsgroepe, asook tot die inhoud van die doenboeke en gespreksgidse vir die verskillende ouderdomsgroepe.

X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.