Leefstyl

BOEK: Ons wil Jesus sien (Coenie Burger & Marius J. Nel)

“Ons ken en verstaan Jesus nie naastenby so goed soos ons dink nie.” Kom ontdek wat hierdie woorde beteken in Coenie Burger en Marius J. Nel se nuwe boek.

BOEK: Die alfabet van oorvloed (Lizette Murray)

Lees en geniet stories oor eenvoud, gasvryheid en lag. Lizette Murray se bundel rubrieke, Die alfabet van oorvloed, sal jou hart aanraak.

BOEK: My hart se baie punte (Lizette Murray)

In haar boek, My hart se baie punte, vang Lizette doodgewone momente in woorde vas. Kom lees hartstories vir elke ma wat die lewe soos huis laat voel.

BOEK: Ligvoets (Fourie Rossouw)

Leef lig met ’n hart sonder heinings. Geniet hierdie keur van rubrieke deur Fourie Rossouw en leer hoe om ligvoets te lewe in ’n wêreld wat soms donker voel.

BOEK: Jy sal oukei wees (Milanie Vosloo)

Lees Milanie Vosloo se nuwe boek: Jy sal oukei wees. Met elkeen van haar 36 rubrieke sal jy leer hoe om elke dag as ’n genade-geskenk te sien.

BOEK: Ek weet dit alte goed (Nico Smit)

Leef met die wete dat jy wonderlik geskep is. Nico Smit neem sy lesers op reis deur al die ervarings wat ons lewe inkleur.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.