R90,00

Doenboek Blou: God se kinders in God se wêreld: 20 ontmoetings vir graad 4-6 kinders. Ontmoet God, ken die Bybel.

R90,00

Hier is ek Here (Graad 10) Bybeldagboek: Hoe om vanuit ons geloof met ‘n dankbare hart in die wêreld te leef.

R90,00

Doenboek Oranje: God se kinders in God se wêreld: 20 ontmoetings vir graad 4-6 kinders. Ontmoet God, ken die Bybel.

R280,00

Jy is geroep om in vereniging met Christus te leef. Beleef hierdie dieper verhouding met God.

R240,00

A liturgical and sermon series intentionally developed for Lent, for use in congregations.

R150,00

Word luisterend stil in Lydenstyd en raak bewus van wat Jesus se lyding vir jou beteken.

R170,00

Jy word uitgenooi na ‘n geloofsreis deur sewe wonderverhale van Jesus.

R100,00

Vir nadink of saamgesels oor ‘n geloofsreis deur sewe wonderverhale van Jesus.
Previous slide
Next slide

Leefstyl

R110,00

Geniet hierdie keur van rubrieke deur ’n knap skrywer, storieverteller en predikant.

R110,00

Skryfwerk wat jou vars en nuut laat kyk, soos ’n kind – wat jou met eenvoud na die lewe kan kyk – wat jou hart raak.

R150,00

Kerkjaar -4 boeke: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R50,00

Koninkrykstyd: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R50,00

Pinkster: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R50,00

Kerstyd: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R50,00

Lydenstyd en Pase: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R110,00

Vrouemartelaars in die Middeleeue. Ontdek die vroue wat vir hulle geloof in Christus die hoogste prys betaal het.
Verken Die Bybel
Groei in jou geloof met ons reeks gesprekgidse en versameling Bybelstudies vir kleingroepe, individue, selgroepe en Bybelstudiegroepe. Ontsluit betekenisvolle gesprekke, verdiep jou geestelike begrip, en versterk julle geloof
Ontdek ons uitgebreide Bybelversameling
Vind die perfekte Bybel vir jou unieke geestelike behoeftes en julle gemeente. Ontdek verskeie vertalings, uitgawes en style wat jou geloofsreis versterk
Ontdek ons unieke hulpbronne
Kry al die liturgiese hulpmiddels en bedieningshulpbronne vir julle gemeente se behoeftes. Vind alles wat nodig is vir aanbidding, geskenke by groot geleenthede en die versorging van lidmate in oorgangstye

Teken in op ons nuusbrief

Bybelstudies

R180,00

Oop vir verrassende ontmoetings met God – Ontdek die wye ruimte anderkant woorde en gedagtes.

R110,00

Bybelstudie: Oop vir verrassende ontmoetings met God – Ontdek die wye ruimte anderkant woorde en gedagtes.

R180,00

Ontdek die vervulling van ’n gestuurde lewe – ʼn Reis van sewe weke saam met Barnabas en Paulus.

R145,00

Gekies! Uit die tronk skryf Paulus vir Timoteus en Titus. Met gespreksvrae vir Bybelstudiegroepe en kleingroepe.

R70,00

Anker opnuut jou geloof en leef liefde en hoop voluit uit.  ’n 8-weke-saamreisgids vir groepe.

R150,00

Nié die einde van die storie nie. Paulus se verhouding met die Korintiërs op dun ys. Gespreksvrae vir groepe.

R160,00

Handelinge 13 – 28: Ons is diep gewortel. Saam met God op ʼn pad sonder einde. Met gespreksvrae vir groepe.

R150,00

Handelinge 1 – 12: Ons kom van ver af. God by ons en aan die werk. Met gespreksvrae vir Bybelstudiegroepe en kleingroepe
Previous slide
Next slide
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.