BEDIENING

R95,00

1 Korintiërs: Om in die wêreld kerk te wees. ʼn 23-weke-Bybelstudie vir groepe en individue.

R80,00

5 Doopseëls: ‘n Pakkie van 5 volkleur A5 kaartjies om aan ouers uit te deel by ‘n doopgeleentheid.

R70,00

Op reis deur Handelinge: ontdek op die voetspoor van die vroeë kerk hoe God óns vandag nog lei en gebruik.

R60,00

Boesman Keyser, briljante sportman en gewese boer deel hy sy getuienis.

R70,00

Pakkie van 10 boekmerke met die Onse Vader, die grootste gebod en die Apostoliese Geloofbelydenis.

R95,00

As Jesus in jou lewe instap: Ontmoetings met Jesus in die Johannes-evangelie.

R110,00

Gespreksgids vir volwassenes wat aanmeld om belydenis van geloof af te lê óf bloot ter wille van geloofsgroei.

R70,00

Bly in voeling: Geloofgewoontes om God elke dag in jou lewe raak te sien.

R60,00

Willie Jonker se “brief” is gerig aan ouers, om te help dat hulle beter kan verstaan wat by die doop gebeur.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.