Doop

R80,00

5 Doopseëls: ‘n Pakkie van 5 volkleur A5 kaartjies om aan ouers uit te deel by ‘n doopgeleentheid.

R60,00

Willie Jonker se “brief” is gerig aan ouers, om te help dat hulle beter kan verstaan wat by die doop gebeur.

R390,00

Doopkers: 10 wit kerse per houer. ‘n Betekenisvolle geskenk vir doopgeleenthede.

R80,00

Doopkladboek: Plek vir persoonlike besonderhede van die doopouer(s) en dopeling(e), met ’n afskeurstrokie.

R90,00

Doopsertifikaat – Herinneringkaart van die doop (A4): Pakkie van 5 A4-grootte bladsye

R60,00

Ses weke gids: Help jongmense om die lewende God op ʼn nuwe manier te leer ken – die God in wie se Naam hulle gedoop is.

R75,00

My Doopboek: Jou doop is ‘n geskenk waarmee God vir jou sê …

R100,00

Ontvang wat vir jou gegee is: 40-dae-program – Hoe die doop ons kan leer om met Christus te leef.

R90,00

Ontvang wat vir jou gegee is: Kleingroepgids – Hoe die doop ons kan leer om met Christus te leef.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.