Bybelboek-reeks

R145,00

Gekies! Uit die tronk skryf Paulus vir Timoteus en Titus. Met gespreksvrae vir Bybelstudiegroepe en kleingroepe.

R150,00

Nié die einde van die storie nie. Paulus se verhouding met die Korintiërs op dun ys. Gespreksvrae vir groepe.

R120,00

Genesis 12 – 28: Vader van vele. Die verhaal van Abraham en Isak. Met gespreksvrae vir groepe.

R150,00

Handelinge 1 – 12: Ons kom van ver af. God by ons en aan die werk. Met gespreksvrae vir Bybelstudiegroepe en kleingroepe

R160,00

Handelinge 13 – 28: Ons is diep gewortel. Saam met God op ʼn pad sonder einde. Met gespreksvrae vir groepe.

R95,00

Jakobus: Hoe nou gemaak? Wysheid vir ʼn tyd soos hierdie. Met gespreksvrae vir Bybelstudiegroepe en kleingroepe

R130,00

Jesaja 1 – 12: Net ʼn handjievol. Vier eeue saam met Jesaja. Met gespreksvrae vir Bybelstudiegroepe en kleingroepe.

R130,00

Jesaja 13 – 27: ʼn Wêreld in warboel. Jesaja se woorde onthou en weer en weer oorvertel. Met gespreksvrae vir groepe.

R160,00

Jesaja 28 – 39: Water in die woestyn. Jesaja se woorde weer en weer oorvertel en neergeskryf. Met gespreksvrae.

R50,00

Jona: ʼn Groot storie. God en ʼn onwillige profeet.  Met gespreksvrae vir groepe.

R130,00

Markus 1 – 8: Dofweg of duidelik? Mense onder druk kyk weer na die kruis. Met gespreksvrae vir groepe.

R190,00

Markus 8 – 16: Gestroop! Volgelinge van die Een wat gekruisig is. Met gespreksvrae vir groepe.

R150,00

Matteus 17 – 28: Bang maar bly. Matteus kleur sy getuienis oor Jesus op sý manier in. Met gespreksvrae vir groepe.

R50,00

Rut: God deur mense by mense. Met gespreksvrae vir Bybelstudiegroepe en kleingroepe.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.