GROEPE

R130,00

Gesprekgids: Stories en verhale om jongmense te help om die Bybel verrassend nuut te hoor en God in hulle lewe te ervaar

R185,00

Leiersgids: Stories en verhale om jongmense te help om die Bybel verrassend nuut te hoor en God in hulle lewe te ervaar.

R110,00

Gespreksgids vir volwassenes wat aanmeld om belydenis van geloof af te lê óf bloot ter wille van geloofsgroei.

R90,00

Dankie Dankie Jesus! (Graad 9) Bybeldagboek: Hoe om vanuit ons geloof met ‘n dankbare hart in die wêreld te leef.

R90,00

Doenboek Blou: God se kinders in God se wêreld: 20 ontmoetings vir graad 4-6 kinders. Ontmoet God, ken die Bybel.

R90,00

Doenboek Groen: God se kinders in God se wêreld: 20 ontmoetings vir graad 4-6 kinders. Ontmoet God, ken die Bybel.

R90,00

Doenboek Oranje: God se kinders in God se wêreld: 20 ontmoetings vir graad 4-6 kinders. Ontmoet God, ken die Bybel.

R90,00

Doenboek: Graad 3 – Ek is deel van God se groot verhaal

R170,00

G8 Verwoord en leef wat jy glo – DVD

R90,00

G8 Verwoord en lewe wat jy glo

R90,00

Geloof vat vlam (Graad 7) Bybeldagboek: Ontdek wat die inhoud van ons geloof is.

R185,00

Geloof vat vlam (Graad 7): Die Leiersgids stem ooreen met die Doenboeke en Bybeldagboeke van die katkisant.

R200,00

Geloof wat rêrig is: Die handboek vir die kategeet van die belydenisgroep.

R135,00

Geloof wat rêrig is: Omvattende voorbereiding vir voornemende belydende lidmate.

R100,00

Bybelstories en prettige aktiwiteite om met kinders te gesels oor wat ons glo. Stap-vir-stap-riglyne.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.