KERKJAAR

R100,00

Die Gees maak alles nuut: Reis in 40 dae deur handelinge.

R240,00

Die vyftig dae tussen Paassondag en Pinkstersondag is die ideale tyd om hierdie bundel essays te lees.

R100,00

‘n Pinksterreeks vir kinders om hulle te leer wie die Heilige Gees is. 7 Volledig uitgewerkte aanbiedings.

R165,00

Gedoop met die Gees van Christus: Beleef God-in-beweging, ’n Geloofsreis vir individue en groepe.

R60,00

Geloofspraktyke en -gewoontes vir gemeentes wat ons help om met dieselfde gesindheid as Christus Jesus te leef.

R150,00

Kerkjaar -4 boeke: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R50,00

Kerstyd: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R50,00

Koninkrykstyd: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R50,00

Lydenstyd en Pase: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R50,00

Pinkster: Geloofsgedagtes om elke dag vriendskaptyd met God deur te bring en inkleursirkels wat jou help fokus.

R110,00

‘n Gemeentereis met lydenstyd in 50 dae deur Markus.

R110,00

Skryfwerk wat jou vars en nuut laat kyk, soos ’n kind – wat jou met eenvoud na die lewe kan kyk – wat jou hart raak.

R150,00

Word luisterend stil in Lydenstyd en raak bewus van wat Jesus se lyding vir jou beteken.

R250,00

Nagmaalkelkies/Nagmaalglasies: Polimeerkelkies, duursaam en bekostigbaar. Beskikbaar in houers van 50 elk.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.