Kerklike Benodigdhede

R50,00

Pakkie van 10: “Welkom in die kategese” sertifikate

R80,00

5 Doopseëls: ‘n Pakkie van 5 volkleur A5 kaartjies om aan ouers uit te deel by ‘n doopgeleentheid.

R70,00

Pakkie van 10 boekmerke met die Onse Vader, die grootste gebod en die Apostoliese Geloofbelydenis.

R100,00

10 Sertifikate: Bewys van voltooiing van belydeniskategese.

R390,00

Doopkers: 10 wit kerse per houer. ‘n Betekenisvolle geskenk vir doopgeleenthede.

R80,00

Doopkladboek: Plek vir persoonlike besonderhede van die doopouer(s) en dopeling(e), met ’n afskeurstrokie.

R90,00

Doopsertifikaat – Herinneringkaart van die doop (A4): Pakkie van 5 A4-grootte bladsye

R80,00

Pakkie van 10: “Eerste dag in die kategese” sertifikaat

R80,00

’n Gids om lidmate wat as diakens bevestig is te herinner aan wat by hulle bevestiging gebeur het.

R80,00

’n Herinnering aan die belydenisaflegging. Jongmense kan dit in hulle persoonlike stiltetyd gebruik.

R80,00

’n Gids om lidmate wat as diakens bevestig is te herinner aan wat by hulle bevestiging gebeur het.

R80,00

Ter herinnering aan die aflegging van my belydenis. 10 Kaarte per pakkie

R399,00

Vind hier sinodale, rings-, gemeente- en predikante-inligting van die NG Kerk en ander familiekerke.

R299,00

Vind hier sinodale, rings-, gemeente- en predikante-inligting van die NG Kerk en ander familiekerke.

R495,00

Vind hier sinodale, rings-, gemeente- en predikante-inligting van die NG Kerk en ander familiekerke.

R80,00

Pakkie met 10 kaarte: Junior kategese evalueringskaarte
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.