UITGEWER

R170,00

Dagstukkies, verpak onder verskillende geloofsgewoontes, spesiaal opgedra aan ons boeregemeenskap.

R110,00

’n Hand vol hoop help jou om die vreesmonster in die oë te kyk en jouself beter te verstaan.

R50,00

Pakkie van 10: “Welkom in die kategese” sertifikate

R95,00

1 Korintiërs: Om in die wêreld kerk te wees. ʼn 23-weke-Bybelstudie vir groepe en individue.

R150,00

Nié die einde van die storie nie. Paulus se verhouding met die Korintiërs op dun ys. Gespreksvrae vir groepe.

R80,00

5 Doopseëls: ‘n Pakkie van 5 volkleur A5 kaartjies om aan ouers uit te deel by ‘n doopgeleentheid.

R120,00

50 Beste Bybelbreinblokkies vir kinders: Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite.

R70,00

’n Avontuurlike reis deur tyd en ruimte op soek na geloof, hoop en liefde. Vir kinders van 9-12.

R899,00

Die Bybel 1933/1953-vertaling: Afrikaans, Volledige Bybelteks, mediumgrootte, bruin egte leeromslag, duimindeks.

R849,00

Die Bybel 1933/1953-vertaling (Grootdruk): AFRIKAANS Volledige Bybelteks, luukse taankleurige verwerkte leeromslag.

R919,00

Die Bybel 1983-vertaling (Grootdruk): Afrikaans, Taan kunsleeromslag, Met duimgrepe.

R499,00

Die Bybel 2020-vertaling (Luukse bruin verwerkte leerband): Afrikaanse Medium, duimindeks en merklint.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.