BYBEL-MEDIA

R170,00

Dagstukkies, verpak onder verskillende geloofsgewoontes, spesiaal opgedra aan ons boeregemeenskap.

R110,00

’n Hand vol hoop help jou om die vreesmonster in die oë te kyk en jouself beter te verstaan.

R50,00

Pakkie van 10: “Welkom in die kategese” sertifikate

R95,00

1 Korintiërs: Om in die wêreld kerk te wees. ʼn 23-weke-Bybelstudie vir groepe en individue.

R150,00

Nié die einde van die storie nie. Paulus se verhouding met die Korintiërs op dun ys. Gespreksvrae vir groepe.

R80,00

5 Doopseëls: ‘n Pakkie van 5 volkleur A5 kaartjies om aan ouers uit te deel by ‘n doopgeleentheid.

R70,00

’n Avontuurlike reis deur tyd en ruimte op soek na geloof, hoop en liefde. Vir kinders van 9-12.

R70,00

Op reis deur Handelinge: ontdek op die voetspoor van die vroeë kerk hoe God óns vandag nog lei en gebruik.

R130,00

Gesprekgids: Stories en verhale om jongmense te help om die Bybel verrassend nuut te hoor en God in hulle lewe te ervaar

R185,00

Leiersgids: Stories en verhale om jongmense te help om die Bybel verrassend nuut te hoor en God in hulle lewe te ervaar.

R70,00

Pakkie van 10 boekmerke met die Onse Vader, die grootste gebod en die Apostoliese Geloofbelydenis.

R460,00

Essential for everyone involved in pastoral care, focusing on the interplay between justice and relational healing.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.