Lux Verbi

R280,00

Dit is ‘n storie wat vra dat jy nooit moet ophou soek en moed opgee nie.

R265,00

Uit die Beek gee daaglikse geestelike leiding en inspirasie gelowiges, tog bly dit vars en relevant.

R260,00

Farren help ons om vry te kom om ander gelukkig te maak, en help ons om te fokus op wat God van ons wil hê.

R320,00

Demi wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies.

R330,00

Die geskenk bevat die swaarverwonne, deurleefde wysheid van iemand wat weet dit is moontlik om weer voluit te leef.

R215,00

Hierdie psalms help kinders om met God te praat, om al hul emosies uit te stort in ’n taal wat eie is aan hulle.

R310,00

Hierdie 366 dagstukkies help ons om met wysheid te leef, in ons alledaagse bestaan.

R150,00

70 blokraaie en 10 woordsoeke gebaseer op temas uit die Bybel

R300,00

Hoe vind ons God in die gewone? Ons raak maklik afgestomp en gewoond aan ‘n lewe waarin dit voel asof God afwesig is.

R280,00

Hoe hou ek vas aan God terwyl my en ander se ervaringe nie hoop weerspieël nie?

R290,00

Die boek is daarop gemik om geestelike groei aan te moedig deur nuwe maniere van dink en doen te kweek en in te oefen

R275,00

Dit is die verhaal van hunkering na ’n lewensmaat, ’n kind en ’n nuwe begin, los van sy gru-verlede.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.