Description
50 Beste Bybelbreinblokkies: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 64
OPSOMMING: 50 Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite vir ure se pret! Help jou kind om hul taalvermoëns te verbeter en terselfdertyd ook hulle Bybelkennis te toets en op te skerp met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek.
SKRYWER: Heidri Mittendorf was 10 jaar lank in die onderwys en het onder meer geografie en bedryfsekonomie gegee aan hoërskoolleerders. In 2006 het sy die onderwys verlaat en haar heeltyds toegespits op die opstel van blokraaie en woordspeletjies. Heidri is mede-opsteller van die uiters gewilde Beste blokraai-boeke uit die LAPA-stal.