Apostoliese geloofsbelydenis en Onse Vader boekmerk

R70,00

Pakkie van 10 volkleur A5 boekmerke op stewige papier met die Onse Vader, die grootste gebod op die een kant en die Apostoliese Geloofbelydenis op die ander.

Die pragtige boekmerke kan gebruik word om ‘n mooi oomblik te skep in die gemeente. Dit is ‘n ideale uitdeelstuk vir spesiale geleenthede in die gemeente of om lidmate te versterk in hulle geloof. Elke boekmerk is ‘n herinnering aan hulle geloof en betrokkenheid in die gemeente. ***

SKU: 887Apostoliese Categories: , ,
Vra vir meer inligting

Description

Pakkie van 10 volkleur A5 boekmerke op stewige papier met die Onse Vader, die grootste gebod op die een kant en die Apostoliese Geloofbelydenis op die ander.

Die pragtige boekmerke kan gebruik word om ‘n mooi oomblik te skep in die gemeente. Dit is ‘n ideale uitdeelstuk vir spesiale geleenthede in die gemeente of om lidmate te versterk in hulle geloof. Elke boekmerk is ‘n herinnering aan hulle geloof en betrokkenheid in die gemeente.