Blinde mol of wyse uil?

R255,00

“Met hierdie boek wil ek almal aanmoedig om minder blinde mol en
meer wyse uil te word.”

Daar is ’n groot behoefte aan mense met integriteit – mense met die volledige stel goue eienskappe wat hulle veelsydige, standvastige en betroubare wyse uile maak. Mense op wie jy kan peil trek.

Susan Coetzer, bekende skrywer en motiveringsspreker help jou op haar skreeusnaakse maar eerlike manier om jou eie lewe te ondersoek en seker te maak dat jy met integriteit leef.

SKU: 9780796322388 Categories: , ,
Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Hoe om met integriteit te leef

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 208

OPSOMMING: “Met hierdie boek wil ek almal aanmoedig om minder blinde mol en
meer wyse uil te word.”

Daar is ’n groot behoefte aan mense met integriteit – mense met die volledige stel goue eienskappe wat hulle veelsydige, standvastige en betroubare wyse uile maak. Mense op wie jy kan peil trek.

Susan Coetzer, bekende skrywer en motiveringsspreker help jou op haar skreeusnaakse maar eerlike manier om jou eie lewe te ondersoek en seker te maak dat jy met integriteit leef.

SKRYWER: Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar eerste roman, Oros vir die siel, was ‘n wegholsukses. Die afgelope paar jaar maak sy naam deur voor meestal vrouegehore op te tree en lekkerlees fiksie en niefiksie te skryf. Sy is dikwels op die verhoog en tv te sien. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun.