Geloof vat vlam (Graad 7) Bybeldagboek

R90,00

Gespreksgids
In hierdie gespreksgids ontdek die jongmense wat die inhoud van hulle geloof is en wat die Here aan hulle belowe en vir hulle in bewaring hou.

Oor God, die Bybel, Jesus se verlossing en Desert Pete. In hierdie Bybeldagboek ontdek die jongmense wat die inhoud van hulle geloof is en wat die Here aan hulle belowe en vir hulle in gewaring hou.

Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Geloof vat vlam – Graad 7

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 197

OPSOMMING: Oor God, die Bybel, Jesus se verlossing en Desert Pete. In hierdie Bybeldagboek ontdek die jongmense wat die inhoud van hulle geloof is en wat die Here aan hulle belowe en vir hulle in bewaring hou.

KENNIS-KATEGESE: Hierdie hulpmiddels help jou om Bybelkennis aan die kinders en jongmense oor te dra en hulle in hulle geloof te onderrig. Elke graad het ʼn doenboek vir die kinders of ʼn gespreksgids vir die jongmense en ʼn aanbiedersgids vir jou.