Dankie Dankie Jesus! (Graad 9) Bybeldagboek

R90,00

In hierdie gespreksgids ontdek die jongmense hoe hulle vanuit hulle geloof met ’n dankbare hart in die wêreld kan gaan leef.

Oor bekering, heiligheid,die tien gebooie en gebed. In hierdie Bybeldagboek ontdek die jongmense hoe hulle vanuit hulle geloof met ‘n dankbare hart in die wêreld kan gaan leef.

Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Dankie Dankie Jesus! – Graad 9

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 162

OPSOMMING: Oor bekering, heiligheid,die tien gebooie en gebed. In hierdie Bybeldagboek ontdek die jongmense hoe hulle vanuit hulle geloof met ‘n dankbare hart in die wêreld kan gaan leef.

KENNIS-KATEGESE: Hierdie hulpmiddels help jou om Bybelkennis aan die kinders en jongmense oor te dra en hulle in hulle geloof te onderrig. Elke graad het ʼn doenboek vir die kinders of ʼn gespreksgids vir die jongmense en ʼn aanbiedersgids vir jou.