Eerste dag in die kategese

R80,00

Hierdie pakket van 10 volkleur A5 kaarte is ‘n praktiese hulpmiddel vir elke kategeet wat die kategese gee.

Met plek vir al die belangrike inligting oor die deelnemers, hulle ouers, en die kategete, bied hierdie kaarte ‘n eenvoudige manier om alles bymekaar te hou. Jy kan selfs jou eie spesiale notas en gedagtes byvoeg. ***

Vra vir meer inligting

Description

FORMAAT: Kaarte

OPSOMMING: Pak met 10 kaarte

Eerste dag in die kategese: ‘n Pakkie van 10 volkleur A5 kaarte om in te vul oor elke jongmens wat aansluit by kategese. Die kaarte kan al die inligting oor die jongmense, hulle ouers en die kategete op een plek te bewaar. Daar is selfs plek vir spesiale notas.