Ek wil U dien, Here

R100,00

Hierdie boekie is jou persoonlike gids vir die reis van leierskap in die kerk. Dit herinner jou aan die roeping wat jy ontvang het en bied Bybelriglyne om jou te lei. Elke dag bied ’n nuwe insig om jou amp as diaken met liefde en toewyding te vervul.

Ideaal om uit te deel tydens die bevestigingserediens en vir persoonlike stiltetyd.

Ontdek die vreugde van diens aan God en sy gemeente, en laat “Here, gebruik my” jou inspireer. ***

SKU: 9780864876089 Categories: , ,
Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: ‘n Herinnering aan die bevestiging as diaken

FORMAAT: Boek

BLADSYE: 43

OPSOMMING: ’n Gids om lidmate wat as diakens bevestig is te herinner aan wat by hulle bevestiging gebeur het. Die vrae waarop geantwoord is en die funksie van ’n ouderling word met toepaslike Bybelgedeeltes bespreek. Ouderlinge kan dit in hulle persoonlike stiltetyd gebruik.

INHOUD

Oor hierdie gids
Formulier vir die bevestiging van kerkraadslede

Dag 1 Baie geluk

Dag 2 Deur die Here self geroep

Dag 3 Geroep deur sy gemeente

Dag 4 Geroep tot diens

Dag 5 My verklaring

Dag 6 Lojaal aan die Bybel

Dag 7 Ek en my amp

Dag 8 Die diens van die diaken

Dag 9 Kollektant of helper?

Dag 10 “My getroue getuie”

Dag 11 My slagspreuk

Dag 12 Om op die regte pad te bly

Dag 13 My erewoord

Dag 14 Ek wil U dien, Here

SKRYWER

Willie Botha.
Hy was jare lank uitgewer by Bybel-Media (Bybelkor) en Lux Verbi.