Gebed vir leerbaarheid
R0,00
Toerustingsondag
“Daar is geen kennis wat nie by kennis van God begin nie.”
Johannes Calvyn
Here, leer my.
Here, leer my nederigheid.
Here, leer my wysheid.
Here, leer my praat sonder woorde.
Here, leer my van verwondering.
Here, leer my van geloof.
Here, leer my om my hart stil te maak …
… sodat ek die fluistering van u Gees kan hoor.
Here, leer my.
Amen
Related products
-
Appel
R0,00 DownloadR0,00In “Appel” verduidelik Dr. Nico Simpson aan die hand van ‘n metafoor hoe God se teenwoordigheid tegelyk ’n werklikheid, ’n troos en ’n geheimenis is..
Die 04:00 min Nous-kortfilms is ontwikkel om te dien as gespreks-lanseerders. Die video-inset se doel is om gedagtes los te maak en mense se verbeelding te prikkel. Dit glo ons gebeur die beste waar mense dit saam kyk en daaroor praat.
Ons dink dit is ‘n goeie idee om koffie-winkel gesprekke te reël waar mense die kort-film saam kan kyk en dan die gespreksvrae (sien onder) kan oordink.
Bybelteks
SAGARIA 1:7-17
Quick View -
Paint by numbers
R0,00 DownloadR0,00Paint-By-Numbers
In ” Paint-By-Numbers ” verduidelik Dr. Nico Simpson aan die hand van ‘n metafoor hoe Jesus ons godsdiesntige reëls en boksies oopbreek en ons uitdaag om regtig vry te leef..
Die 03:22 min Nous-kortfilms is ontwikkel om te dien as gespreks-lanseerders. Die video-inset se doel is om gedagtes los te maak en mense se verbeelding te prikkel. Dit glo ons gebeur die beste waar mense dit saam kyk en daaroor praat.
Ons dink dit is ‘n goeie idee om koffie-winkel gesprekke te reël waar mense die kort-film saam kan kyk en dan die gespreksvrae (sien onder) kan oordink.
“Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jou naaste moet jy liefhê en jou vyand moet jy haat.’
Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê , en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg, sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel. Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié wat reg doen en oor dié wat verkeerd doen.
As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon kan julle dan nog verwag? Maak die tollenaars nie ook maar net so nie?
En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? Maak die heidene nie ook maar net so nie?
“Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”
Quick View -
Die Gees maak alles nuut
R100,00 Add to cartR100,00Hierdie boek neem jou mee op ‘n avontuur van ontdekking deur die verhale van Handelinge. Deur die lens van die Heilige Gees se beweging en die weerloosheid van gelowiges, ontvou die bladsye ‘n nuwe wêreld van geloof en avontuur.
Individuele Bybelstudies plus ses byeenkomste vir kleingroepe. Elke dag bied ‘n geleentheid vir refleksie en gebed, terwyl elke week ‘n groepstudie opsie bied vir verdere verdieping.
Kom ontdek die vernuwende krag van die Gees en laat jou lewe nuut word! ***
PREKE OOK BESKIKBAAR
Quick View -
Soos ‘n blom na die son draai
R75,00 Add to cartR75,00Liturgiese voorstelle vir gebruik in die algemene erediens en in ander spesifieke dienste. ’n Versameling liturgiese elemente, gebede, aanvangswoorde, formuliere, en so meer. Dit is ’n aanvullende hulpbron vir liturge en lidmate in hulle weeklikse erediensvoorbereiding, maar ook in die voorbereiding van ander aanbiddingsgeleenthede.
Quick View