Description
SUBTITEL: ‘n Herinnering aan die bevestiging as ouderling
FORMAAT: Boek
BLADSYE: 43
OPSOMMING: ’n Gids om lidmate wat as ouderling bevestig is te herinner aan wat by hulle bevestiging gebeur het. Die vrae waarop geantwoord is en die funksie van ’n ouderling word met toepaslike Bybelgedeeltes bespreek. Ouderlinge kan dit in hulle persoonlike stiltetyd gebruik.
INHOUD
Oor hierdie gids
Formulier vir die bevestiging van kerkraadslede
Dag 1 Baie geluk
Dag 2 Deur die Here self geroep
Dag 3 Geroep deur sy gemeente
Dag 4 Geroep tot diens
Dag 5 My verklaring
Dag 6 Lojaal aan die Bybel
Dag 7 Ek en my amp
Dag 8 Die diens van die ouderling
Dag 9 Herder of polisieman?
Dag 10 “My getroue getuie”
Dag 11 My slagspreuk
Dag 12 Om op die regte pad te bly
Dag 13 My erewoord
Dag 14 Here, gebruik my