Doopsertifikaat – Herinneringkaart van die doop (A4)

R90,00

Maak elke doop ‘n geestelike viering met ‘n “Doopsertifikaat” – ‘n geskenk vir ouers wat die doop van hul baba vier.

Hierdie pragtige A4-sertikikaat bied ‘n ruimte vir die gedoopte se naam, ouers se name, en die doopdatum en -plek. Dit het ook plek vir ‘n hand- of voetafdruk.

Verwelkom kleintjies in die geloof met ‘n sertifikaat wat die gedoopte vir baie jare sal herinner aan hierdie spesiale dag. ***

SKU: 887Herinnering Categories: , ,
Vra vir meer inligting

Description

FORMAAT: A4-grootte bladsye

OPSOMMINIG: Pakkie van 5 A4-grootte bladsye