Description
FORMAAT: Kaarte
OPSOMMING: Herinneringskaat van belydenisaflegging. 10 Kaarte per pakkie
‘n Pakkie van 10 volkleur A5 kaarte om aan persone te gee tydens openbare belydenis van geloof.
Elke kaart het plek vir die naam van die persoon wat belydenis aflê sowel as plekke vir die datum en handtekening van ‘n gemeenteleier en die leraar.
Die kaart sluit verder die vrae in waarop die jogemne antwoord tydens belydenis van geloof.