Hier is ek Here (Graad 10) Bybeldagboek

R90,00

In hierdie gespreksgids word die jongmense gelei om hulle identiteit in Christus te ontdek en hulle getuienis in die wêreld te gaan uitleef.

Met die program vir graad 10 probeer ons die jongmense help om ten opsigte van drie sake hulle identiteit as Christen te ontdek en uit te bou: aanbidding, omgee en getuienis. Hierdie Bybeldagboek het 22 gewone lesse. Daar is geen lesse wat by die kerklike jaar aansluit nie.

 

SKU: 9781928468400 Categories: , , Tag:
Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Hier is ek, Here – Graad 10

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Met die program vir graad 10 probeer ons die jongmense help om ten opsigte van drie sake hulle identiteit as Christen te ontdek en uit te bou: aanbidding, omgee en getuienis. Hierdie Bybeldagboek het 22 gewone lesse. Daar is geen lesse wat by die kerklike jaar aansluit nie.

KENNIS-KATEGESE: Hierdie hulpmiddels help jou om Bybelkennis aan die kinders en jongmense oor te dra en hulle in hulle geloof te onderrig. Elke graad het ʼn doenboek vir die kinders of ʼn gespreksgids vir die jongmense en ʼn aanbiedersgids vir jou.