Description
Dr Marius Nel gesels oor hoe om die Bybel te benader en intersante wenke oor hoe om dit te verstaan.
Formaat: Zip (MP4)
File grote: 53 MG
Videolengte: 7:50
Dr Marius Nel gesels oor hoe om die Bybel te benader en intersante wenke oor hoe om dit te verstaan.
Formaat: Zip (MP4)
File grote: 53 MG
Videolengte: 7:50
Blywende, lewenslange geloof word selde deur kerkprogramme aangeleer, maar eerder “aangesteek” deur ’n leefstyl van geloof wat by die huis uitgeleef word. Maar hoe kan jou gemeente huise toerus om (weer) die belangrikste plek te word waar geloof gevoed word? Deur ’n HuisGeloof-gemeente te word. Mark Holmen se boek Kerk + Huis bevat alles wat jy nodig het om ’n HuisGeloof-fokus in die DNS van jou geloofsgemeenskap in te weef.
Kerk + Huis bou voort op die bedieningskonsepte wat Holmen deur die vinnig groeiende, internasionale HuisGeloof-beweging verfyn het. Jy sal ontdek hoe om jou gemeentelede se huise as die belangrikste geboorteplek van geloof te hervestig deur ’n lewenskragtige, doeltreffende HuisGeloof-bediening in jou gemeente te vestig, ongeag hoe groot of klein dit is.
In “Tru-spieëltjie” verduidelik Ds. Fourie Rossouw ons verhouding met God aan die hand van die metafoor van ” ‘n tru-spieëltjie.”
Die 5:03 min Nous-kortfilms is ontwikkel om te dien as gespreks-lanseerders. Die video-inset se doel is om gedagtes los te maak en mense se verbeelding te prikkel. Dit glo ons gebeur die beste waar mense dit saam kyk en daaroor praat.
Ons dink dit is ‘n goeie idee om koffie-winkel gesprekke te reël waar mense die kort-film saam kan kyk en dan die gespreksvrae (sien onder) kan oordink.
Bybelteks: Johannes 10:1-13
Gespreksblad: Kolossense 4:2-6
Word saam stil en bid saam vir openheid oor die gesprek.
Om kerk te wees, beteken dat ons in die wêreld is. Ons is langs en saam met mense wat nie deel is van die kerk nie.
In “Appel” verduidelik Dr. Nico Simpson aan die hand van ‘n metafoor hoe God se teenwoordigheid tegelyk ’n werklikheid, ’n troos en ’n geheimenis is..
Die 04:00 min Nous-kortfilms is ontwikkel om te dien as gespreks-lanseerders. Die video-inset se doel is om gedagtes los te maak en mense se verbeelding te prikkel. Dit glo ons gebeur die beste waar mense dit saam kyk en daaroor praat.
Ons dink dit is ‘n goeie idee om koffie-winkel gesprekke te reël waar mense die kort-film saam kan kyk en dan die gespreksvrae (sien onder) kan oordink.
Bybelteks
SAGARIA 1:7-17
Looks like you haven't made a choice yet.