Description
Nico Koopman gesels oor menswaardigheid en die gereformeerde tradisie.
R0,00
Nico Koopman gesels saam oor menswaardigheid en die gereformeerde tradisie.
Nico Koopman gesels oor menswaardigheid en die gereformeerde tradisie.
Hierdie boek neem jou mee op ‘n avontuur van ontdekking deur die verhale van Handelinge. Deur die lens van die Heilige Gees se beweging en die weerloosheid van gelowiges, ontvou die bladsye ‘n nuwe wêreld van geloof en avontuur.
Individuele Bybelstudies plus ses byeenkomste vir kleingroepe. Elke dag bied ‘n geleentheid vir refleksie en gebed, terwyl elke week ‘n groepstudie opsie bied vir verdere verdieping.
Kom ontdek die vernuwende krag van die Gees en laat jou lewe nuut word! ***
PREKE OOK BESKIKBAAR
Liturgiese voorstelle vir gebruik in die algemene erediens en in ander spesifieke dienste. ’n Versameling liturgiese elemente, gebede, aanvangswoorde, formuliere, en so meer. Dit is ’n aanvullende hulpbron vir liturge en lidmate in hulle weeklikse erediensvoorbereiding, maar ook in die voorbereiding van ander aanbiddingsgeleenthede.
Blywende, lewenslange geloof word selde deur kerkprogramme aangeleer, maar eerder “aangesteek” deur ’n leefstyl van geloof wat by die huis uitgeleef word. Maar hoe kan jou gemeente huise toerus om (weer) die belangrikste plek te word waar geloof gevoed word? Deur ’n HuisGeloof-gemeente te word. Mark Holmen se boek Kerk + Huis bevat alles wat jy nodig het om ’n HuisGeloof-fokus in die DNS van jou geloofsgemeenskap in te weef.
Kerk + Huis bou voort op die bedieningskonsepte wat Holmen deur die vinnig groeiende, internasionale HuisGeloof-beweging verfyn het. Jy sal ontdek hoe om jou gemeentelede se huise as die belangrikste geboorteplek van geloof te hervestig deur ’n lewenskragtige, doeltreffende HuisGeloof-bediening in jou gemeente te vestig, ongeag hoe groot of klein dit is.
In “Hekel” verduidelik Dr. Nico Simpson aan die hand van ‘n metafoor hoe God ons weer en weer tweede kanse gee.
Die 5:18 min Nous-kortfilms is ontwikkel om te dien as gespreks-lanseerders. Die video-inset se doel is om gedagtes los te maak en mense se verbeelding te prikkel. Dit glo ons gebeur die beste waar mense dit saam kyk en daaroor praat.
Ons dink dit is ‘n goeie idee om koffie-winkel gesprekke te reël waar mense die kort-film saam kan kyk en dan die gespreksvrae (sien onder) kan oordink.
Bybelteks: Matteus 1:1, 18-21
Looks like you haven't made a choice yet.