Iets oor: Menswaardigheid Prof Piet Naude

R0,00

Ons het gewoonlik nie ʼn probleem om mense met meer mag as ons met waardigheid te hanteer nie. Dit is vir ons moeiliker om mense wat “onder” ons is as menswaardig te beskou.

Categories: ,
Vra vir meer inligting

Description

Menswaardigheid Gespreksblad: Genesis 1:1 – 2:4 

Ons het gewoonlik nie ʼn probleem om mense met meer mag as ons met waardigheid te hanteer nie. Dit is vir ons moeiliker om mense wat “onder” ons is as menswaardig te beskou.

Lees saam Genesis 1:1 – 2:4

“Die terugvalposisie is altyd die kategorieë in ons kop, en nie hoe God na mense kyk nie.”