Kleurmeditasies (4 Boeke)

R150,00

SKU: Kleurmeditasies4Boeke Categories: , ,
Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Geloofsgedagtes – Lisel Joubert. Handgetekende gebedsprente – Nico Simpson

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 96 elk

OPSOMMING:

SKRYWER: Lisel Joubert is ’n teoloog en vryskut­predikant in die NG Kerk. Sy het ’n doktors­­graad in Ou Testament verwerf. Haar pas­sie is om mense te leer hoe om die Bybel beter te verstaan en om hulle bekend te stel aan die ryk geskiedenis van die Christelike tradi­sie. Sy is betrok­ke by teologiese af­stands­on­der­rig, veral in die dissi­pline van Kerkgeskiedenis. Lisel woon in Gansbaai saam met haar man en twee kinders.

ILLUSTREERDER: Nico Simpson is by Bybel-Media se publikasie-afdeling. Hy stel belang in hoe volwassenes leer, hoe om dit wat ons glo in sketse en illustrasies uit te beeld, en om mense te begelei om te word wie God bedoel het hulle moet wees. Hy het al verskeie boeke gepubliseer, soos Bybelstudiegroepe: Poorte vir genade, Ek soek die wil van God, Vrou by die put en Ongebreek.