Kleuterpret: Snap-kaarte

R80,00

Kleuterpret Snap-kaarte is ʼn prettige manier om deur spel vir kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te spel. Speel-speel leer ken hulle die mense wat ʼn belangrike rol in ons geloof speel. Die pak kaarte bestaan uit 48 Bybelmense en Jesus. Die kaarte is spesiaal gemaak om snap daarmee te kan speel. Hulle is van 0 tot 12 genommer. Die spelreëls en ʼn kaart met die Ons Vader en ons Geloofsbelydenis is by die pak kaarte ingesluit.

SKU: 9780864877772    Categories: , , Tag:
Vra vir meer inligting

Description

Kleuterpret: Snap-kaarte

FORMAAT: Kaarte

AANTAL KAARTE: 49

OPSOMMING: Kleuterpret Snap-kaarte is ʼn prettige manier om deur spel vir kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te spel. Speel-speel leer ken hulle die mense wat ʼn belangrike rol in ons geloof speel. Die pak kaarte bestaan uit 48 Bybelmense en Jesus. Die kaarte is spesiaal gemaak om snap daarmee te kan speel. Hulle is van 0 tot 12 genommer. Die spelreëls en ʼn kaart met die Ons Vader en ons Geloofsbelydenis is by die pak kaarte ingesluit.