Kompas – Rigting vir die lewe (Gespreksgids)

R90,00

Gespreksgids

Die 10 ontmoetings in Kompas – Rigting vir die lewe skep vir jongmense die geleentheid om te dink en te gesels oor ʼn real geloof en real waardes wat hulle sal help om die regte besluite te neem en reg te leef. Dit sal hulle help om hulle keuses te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here.

SKU: 9781920089795 Categories: , , , Tag:
Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Kompas – Rigting vir die lewe is die eerste boek in die reeks Tema-kategese en saamgestel uit die Real lewe-reeks.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 40

OPSOMMING:  Kompas – Rigting vir die lewe

Die 10 ontmoetings in Kompas – Rigting vir die lewe skep vir jongmense die geleentheid om te dink en te gesels oor ʼn real geloof en real waardes wat hulle sal help om die regte besluite te neem en reg te leef. Dit sal hulle help om hulle keuses te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here.

INHOUD

  1. Kompas vir die lewe
  2. Spieëltjie, Spieëltjie, sê vir my …
  3. Om voete te was
  4. Wat nou?
  5. We are family
  6. Eibeg
  7. Egte note
  8. In shape
  9. As ballonne bars
  10. Om net weer te voel

Die 10 is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik. Dit is ʼn wonderlike hulpmiddel vir mense wat in kwartaal-reekse of seisoen-siklussse met jongmense wil werk.

NUUT! Die webblad

Kompas – Rigting vir die lewe gaan saam met ʼn webblad. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die webblad beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

 

SKRYWERS
Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.

TEMA-KATEGESE: Hierdie kort kursusse help jou om oor spesifieke onderwerpe of temas kategese te hou. Daar is 10 ontmoetings per onderwerp wat geskik is vir ʼn kwartaal. Ons voorsien ʼn gids vir deelnemers en begeleiding vir aanbieders.