Geloof vat vlam (Graad 7) Leiersgids

R185,00

Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.

Die Handboek stem ooreen met die Doenboeke en Bybeldagboeke van die katkisant. Elke ontmoeting se inhoud en struktuur word breedvoerig uiteengesit.

 

 

Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Geloof vat vlam – Graad 7

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 155

OPSOMMING: Die Handboek stem ooreen met die Doenboeke en Bybeldagboeke van die katkisant. Elke ontmoeting se inhoud en struktuur word breedvoerig uiteengesit.

SKRYWERS: Lede van ’n taakspan vir kategese van die NG Kerk

KENNIS-KATEGESE: Hierdie hulpmiddels help jou om Bybelkennis aan die kinders en jongmense oor te dra en hulle in hulle geloof te onderrig. Elke graad het ʼn doenboek vir die kinders of ʼn gespreksgids vir die jongmense en ʼn aanbiedersgids vir jou.