Lewe op die kruis-pad DVD

R49,43

Markus vertel ’n aangrypende verhaal, Jesus is die hoofkarakter. Die konflik tussen Jesus en sy verskillende teenstanders, die bittere self-stryd van Jesus om die komende lyding en sterwe te aanvaar, en die onvermoë van sy volgelinge om sy lyding te verstaan, vorm die draad van die verhaal.

SKU: DVD045 Categories: , , ,
Vra vir meer inligting

Description

Lewe op die kruis-pad DVD

OPSOMMING: Markus vertel ’n aangrypende verhaal, Jesus is die hoofkarakter. Die konflik tussen Jesus en sy verskillende teenstanders, die bittere self-stryd van Jesus om die komende lyding en sterwe te aanvaar, en die onvermoë van sy volgelinge om sy lyding te verstaan, vorm die draad van die verhaal.

INHOUD (Sewe videosnitte op DVD)
Week 1: ʼn GPS vir die kruis-pad

Week 2: Op die kruis-pad oor die hoogtes

Week 3:Op die kruis-pad deur die dieptes

Week 4: Agter Jesus aan

Week 5: Die kruis-pad vra geloof

Week 6: Die kruis-pad loop deur konflik

Week 7: Die kruis-pad gee hoop

SKRYWERS
Lewe op die kruis-pad is saamgestel deur gerekende predikante:
Andries Cilliers (NG gemeente Sonstraal)
Antionette de Ridder (NG gemeente Stellenberg)
Eddie Orsmond (NG gemeente Simondium)
Hennie Fouché (NG gemeente Hottentots-Holland)
Johan du Plessis (NG gemeente Kenridge)
Lisel Joubert
Tiana Bosman (NG gemeente Pinelands)