LP3 Jaar 1 – Die coolste plan – Aanbiedersgids

R430,00

Die storielyn  van die Bybel word uitgebeeld met 12 kleurvolle panele met prente van persone en gebeure. Hierdie produk bied op ‘n oorsigtelike manier die Bybel lewendig en opwindend aan vir elke kind en volwasse groepleier.

Ons hoef nie ‘n plan te maak om die wêreld heel te maak nie. Die Here is die Planmaker. Hy nooi ons om opgewonde te raak oor sy plan, om gewillig te wees om deel van sy plan te word en dit te help waar maak.

Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Kategese Graad 1-6

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Die storielyn  van die Bybel word uitgebeeld met 12 kleurvolle panele met prente van persone en gebeure. Hierdie produk bied op ‘n oorsigtelike manier die Bybel lewendig en opwindend aan vir elke kind en volwasse groepleier.

Ons hoef nie ‘n plan te maak om die wêreld heel te maak nie. Die Here is die Planmaker. Hy nooi ons om opgewonde te raak oor sy plan, om gewillig te wees om deel van sy plan te word en dit te help waar maak.

  • Eenvoudige uitleg
  • Maklik verstaanbare taal
  • Een leiersgids vir graad 1 – 6
  • Volledige junior en senior werkboekteks
  • Volledige opsomming van die hoofpunte van die les asook benodighede aan die begin van elke les
  • Kleurplakkate agter in die boek wat elke les uitbeeld
  • Bylae wat meer inligting verskaf oor lesaanbieding
  • Powerpoints vir elke les
  • Integrering met huidige LP3-inhoud en -komponente
  • Aanhalings uit Bybel afgedruk in gids vir gladde verloop van vertelling
  • Gemeente word toegelaat om aanbiedersgidse self uit te druk vir groepleiers.

Hierdie produkreeks bestaan uit drie komponente:

  • Junior werkboek vir graad 1-3
  • Senior werkboek vir graad 4-6
  • Aanbiedersgids (CD)

SKRYWER: Waldemar Stumpfe en Heinrich Viljoen met erkenning aan Charl van Rensburg en Carla van Straaten

You may also like…