Description
FORMAAT: CD
OPSOMMING:Â Die 27 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg. Aan die einde van elke storie is daar lekker interaktiewe speletjies wat die kykertjie uitdaag om deel te neem terwyl hy of sy aspekte van die storie aanleer. Die CD waarborg baie ure se opbouende ervaring met die boodskap van die Bybel.
INHOUD
Moses – Prins in Egipte
1 Die Israeliete en Farao.
2 Slawe en kindermoorde.
3 Moses in Farao se paleis.
4 Moses pleeg moord.
5 Moses vlug.
Moses in Midian
1 Nuwe vriende.
2 Sippora.
3 Moses die veewagter.
4 Die brandende bos.
Moses en Farao:
1 Moses en Aäron.
2 Farao, die wrede koning.
3 Farao is woedend.
4 Farao en die towenaars.
5 Bloed en paddas.
6 Muggies en steekvlieë.
7 Nog vyf ellendes.
8 Die doodsengel.
Op pad na die beloofde land
1 Trek deur die see.
2 Bitter water.
3 Kos uit die hemel.
4 Water uit die rots.
5 Die tiein gebooie.
6 Die goue kalf.
7 Die tabernakel en ark.
8 Die verkenners.
9 Moses se dood.