‘n Ewige kroon

R320,00

In ‘n Ewige kroon getuig die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel. Ontdek wie jy geskape is om te wees, en leer hoe jy jou platform – hoe groot of klein ook al – kan gebruik om ’n blywende impak te maak.

In hierdie boek neem Demi ons saam op haar reis na selfvertroue – van waar sy haar identiteit op tydelike eerbetuigings en haar eie pogings gebaseer het, tot waar sy die rotsvaste sekerheid ontdek het van jou lewe in die Skepper anker. Dié reis verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs pad verwerf het.

Die doel met ons lewe is om God en ander lief te hê en te dien. Demi wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies, en ’n voetspoor van betekenis kan nalaat, eerder as een van sukses.

SKU: 9780796323644 Categories: , , ,
Vra vir meer inligting

Description

SUBTITEL: Jy is meer as wat jy glo

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 256

OPSOMMING: In ‘n Ewige kroon getuig die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel. Ontdek wie jy geskape is om te wees, en leer hoe jy jou platform – hoe groot of klein ook al – kan gebruik om ’n blywende impak te maak.

In hierdie boek neem Demi ons saam op haar reis na selfvertroue – van waar sy haar identiteit op tydelike eerbetuigings en haar eie pogings gebaseer het, tot waar sy die rotsvaste sekerheid ontdek het van jou lewe in die Skepper anker. Dié reis verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs pad verwerf het.

Die doel met ons lewe is om God en ander lief te hê en te dien. Demi wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies, en ’n voetspoor van betekenis kan nalaat, eerder as een van sukses.

SKRYWER: Demi-Leigh Tebow was Mej Suid-Afrika en Mej Heelal in 2017. Sy is deesdae ‘n entrepeneur, smaakmaker en spreker wat in die VSA bly saam met haar man Tim en hul drie hondekinders. Demi streef daarna om alle mense met deernis te hanteer en gebruik haar enterepeneuriese gees en sosialemedia-teenwoordigheid om verandering teweeg te bring.