Psalms vir kleingoed

R215,00

Die Psalms het oor die eeue heen nog altyd die vermoë gehad om die mens se emosies – van vreugde tot spyt – akkuraat te weerspieël. Hierdie versameling van geparafraseerde psalms deur geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens help kinders om met God te praat, om al hul emosies uit te stort in ’n taal wat eie is aan hulle. Met lieflike illustrasies deur Zinelda McDonald is hierdie boek ’n aanwins op enige kind se boekrak.

Die volgende geliefde Psalms is oorgeskryf en geïllustreer: Psalm 1, Psalm 8, Psalm 14, Psalm 15, Psalm 16, Psalm 18, Psalm 23, Psalm 25, Psalm 26, Psalm 27, Psalm 32, Psalm 33, Psalm 34, Psalm 37, Psalm 46, Psalm 52, Psalm 56, Psalm 63, Psalm 74, Psalm 84, Psalm 90, Psalm 90, Psalm 91, Psalm 94, Psalm 100, Psalm 103, Psalm 104, Psalm 119, Psalm 121, Psalm 125, Psalm 126, Psalm 135, Psalm 136, Psalm 139, Psalm 142, Psalm 146, Psalm 147, Psalm 150

SKU: 9780796323088 Categories: , , ,
Vra vir meer inligting

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 96

OPSOMMING: Die Psalms het oor die eeue heen nog altyd die vermoë gehad om die mens se emosies – van vreugde tot spyt – akkuraat te weerspieël. Hierdie versameling van geparafraseerde psalms deur geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens help kinders om met God te praat, om al hul emosies uit te stort in ’n taal wat eie is aan hulle. Met lieflike illustrasies deur Zinelda McDonald is hierdie boek ’n aanwins op enige kind se boekrak.

Die volgende geliefde Psalms is oorgeskryf en geïllustreer: Psalm 1, Psalm 8, Psalm 14, Psalm 15, Psalm 16, Psalm 18, Psalm 23, Psalm 25, Psalm 26, Psalm 27, Psalm 32, Psalm 33, Psalm 34, Psalm 37, Psalm 46, Psalm 52, Psalm 56, Psalm 63, Psalm 74, Psalm 84, Psalm 90, Psalm 90, Psalm 91, Psalm 94, Psalm 100, Psalm 103, Psalm 104, Psalm 119, Psalm 121, Psalm 125, Psalm 126, Psalm 135, Psalm 136, Psalm 139, Psalm 142, Psalm 146, Psalm 147, Psalm 150

SKRYWER: Wendy Maartens is ’n joernalis en bekroonde kinderboekskrywer. Sy hou gereeld praatjies by skole en skryf vir Lééf ‘n rubriek. Sy skryf ook graag essays en reisartikels en het ’n passie vir eg Suid-Afrikaanse legendes, volksrympies en verhale wat kinders in moeilike sosio-ekonomiese omstandighede help om hulself te bemagtig. Sy bly in Kleinmond.