Real lewe #3 Op reis met God (Leiersgids)

R185,00

Die Real lewe-reeks is spesiaal ontwerp vir jongmense

  • om aan hulle geloof diepte te gee sodat dit hulle lewe stewig kan anker
  • om aan hulle die hulpmiddels te gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe suksesvol aan te pak, en
  • om hulle te help om in hulle verhouding met die Here met ʼn roeping en ʼn droom te leef.

Vra vir meer inligting

Description

Real lewe #3 Op reis met God (Leiersgids)

AANTAL BLADSYE: 136

OPSOMMING: 

  • Real lewe #3 Op reis met God is die derde gespreksgids en leiersgids in die Geloofsvorming-reeks vir senior kategese wat verwerk is en ʼn nuwe voorkoms gekry het.
  • Die inhoud is nou ook met ʼn webblad geïntegreer.
  • Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.

Leiersgids

Die Real lewe-reeks is spesiaal ontwerp vir jongmense

  • om aan hulle geloof diepte te gee sodat dit hulle lewe stewig kan anker
  • om aan hulle die hulpmiddels te gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe suksesvol aan te pak, en
  • om hulle te help om in hulle verhouding met die Here met ʼn roeping en ʼn droom te leef.

Die Real lewe-webblad

Real lewe #3 Op reis met God (Leiersgids) gaan saam met ‘n webblad. Die webblad sal voor Januarie opgedateer word om hulpmiddels vir Real lewe #3 Op reis met God (Leiersgids) in te sluit. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za. Daar gaan videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die webblad beskikbaar wees om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

SKRYWERS

Die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode en medewerkers, almal met baie ervaring van jeugwerk.