Real lewe #4 Omarm deur God (Gespreksgids)

R90,00

Die 29 ontmoetings in Omarm deur God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.

Vra vir meer inligting

Description

Real lewe #4 Omarm deur God (Gespreksgids)

AANTAL BLADSYE: 108

OPSOMMING:

  • Real lewe #4 Omarm deur God is die vierde gespreksgids en leiersgids in die Geloofsvorming-reeks vir senior kategese wat verwerk is en ʼn nuwe voorkoms gekry het.
  • Die inhoud is nou ook met ʼn webblad geïntegreer.
  • Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.

Gespreksgids

Die 29 ontmoetings in Omarm deur God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is.

Geniet die reis met geloof wat real is.

Die Real lewe-webblad

Real lewe #4 Omarm deur God gaan saam met ʼn webblad. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za. Alle elektroniese hulpmiddels soos videogrepe, klanksnitte en foto’s is op die webblad, asook bykomende inligting vir die fasiliteerder. Daar is ook ander hulpmiddels op die webblad om die jongmense in hulle geloofsgroei te ondersteun.

SKRYWERS

Die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode en medewerkers, almal met baie ervaring van jeugwerk.