Senior kategese evalueringskaarte

R80,00

‘n Inligtings- en evalueringskaart wat vir elke senior katkisant ingevul kan word. Pakkie met 10 kaarte.

Daar is ruimte vir inligting van die katkisante sowels as inligting oor hulle ouers. Dit is ‘n handige hulpmiddel om ‘n gemeente se databasis op datum te hou.

SKU: 887EvalueringSnr Categories: , , ,
Vra vir meer inligting

Description

Pakkie met 10 kaarte