Description
Hierdie toneelteks is geskryf deur Theo Badenhorst. Hy het dit gratis beskikbaar gestel vir verspreiding.
Dit kan gebruik word as kerktoneelstukke, dramas of feesopvoerings.
R0,00
Hierdie toneelteks is geskryf deur Theo Badenhorst. Hy het dit gratis beskikbaar gestel vir verspreiding.
Dit kan gebruik word as kerktoneelstukke, dramas of feesopvoerings.
Hierdie toneelteks is geskryf deur Theo Badenhorst. Hy het dit gratis beskikbaar gestel vir verspreiding.
Dit kan gebruik word as kerktoneelstukke, dramas of feesopvoerings.
Blywende, lewenslange geloof word selde deur kerkprogramme aangeleer, maar eerder “aangesteek” deur ’n leefstyl van geloof wat by die huis uitgeleef word. Maar hoe kan jou gemeente huise toerus om (weer) die belangrikste plek te word waar geloof gevoed word? Deur ’n HuisGeloof-gemeente te word. Mark Holmen se boek Kerk + Huis bevat alles wat jy nodig het om ’n HuisGeloof-fokus in die DNS van jou geloofsgemeenskap in te weef.
Kerk + Huis bou voort op die bedieningskonsepte wat Holmen deur die vinnig groeiende, internasionale HuisGeloof-beweging verfyn het. Jy sal ontdek hoe om jou gemeentelede se huise as die belangrikste geboorteplek van geloof te hervestig deur ’n lewenskragtige, doeltreffende HuisGeloof-bediening in jou gemeente te vestig, ongeag hoe groot of klein dit is.
Reis met lydenstyd in 50 dae deur Markus. Markus vertel ’n aangrypende verhaal, Jesus is die hoofkarakter. Die konflik tussen Jesus en sy verskillende teenstanders, die bittere self-stryd van Jesus om die komende lyding en sterwe te aanvaar, en die onvermoë van sy volgelinge om sy lyding te verstaan, vorm die draad van die verhaal. Sewe groepstudies en 43 individuele studies. DVD met inleidings vir elke groepsessie kan afsonderlik gekoop word.
Klik hier vir gratis preeksketse en PowerPoint-aanbiedings van Week 1 tot 3
Klik hier vir gratis preeksketse en PowerPoint-aanbiedings van Week 4 tot 7
In “Appel” verduidelik Dr. Nico Simpson aan die hand van ‘n metafoor hoe God se teenwoordigheid tegelyk ’n werklikheid, ’n troos en ’n geheimenis is..
Die 04:00 min Nous-kortfilms is ontwikkel om te dien as gespreks-lanseerders. Die video-inset se doel is om gedagtes los te maak en mense se verbeelding te prikkel. Dit glo ons gebeur die beste waar mense dit saam kyk en daaroor praat.
Ons dink dit is ‘n goeie idee om koffie-winkel gesprekke te reël waar mense die kort-film saam kan kyk en dan die gespreksvrae (sien onder) kan oordink.
Bybelteks
SAGARIA 1:7-17
Paint-By-Numbers
In ” Paint-By-Numbers ” verduidelik Dr. Nico Simpson aan die hand van ‘n metafoor hoe Jesus ons godsdiesntige reëls en boksies oopbreek en ons uitdaag om regtig vry te leef..
Die 03:22 min Nous-kortfilms is ontwikkel om te dien as gespreks-lanseerders. Die video-inset se doel is om gedagtes los te maak en mense se verbeelding te prikkel. Dit glo ons gebeur die beste waar mense dit saam kyk en daaroor praat.
Ons dink dit is ‘n goeie idee om koffie-winkel gesprekke te reël waar mense die kort-film saam kan kyk en dan die gespreksvrae (sien onder) kan oordink.
“Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jou naaste moet jy liefhê en jou vyand moet jy haat.’
Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê , en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg, sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel. Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié wat reg doen en oor dié wat verkeerd doen.
As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon kan julle dan nog verwag? Maak die tollenaars nie ook maar net so nie?
En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? Maak die heidene nie ook maar net so nie?
“Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”
Looks like you haven't made a choice yet.