Shop

R55,00

In die Brief van Judas lê daar waarhede opgesluit wat wag om ontdek te word vir ons elkeen in ons huidige situasie.

R170,00

Dagstukkies, verpak onder verskillende geloofsgewoontes, spesiaal opgedra aan ons boeregemeenskap.

R110,00

’n Hand vol hoop help jou om die vreesmonster in die oë te kyk en jouself beter te verstaan.

R50,00

Pakkie van 10: “Welkom in die kategese” sertifikate

R100,00

10 Imagine liedere wat as multitracks opgeneem is met begeleiding in Afrikaans, Engels, Xhosa en Zulu.

R145,00

Gekies! Uit die tronk skryf Paulus vir Timoteus en Titus. Met gespreksvrae vir Bybelstudiegroepe en kleingroepe.

R95,00

1 Korintiërs: Om in die wêreld kerk te wees. ʼn 23-weke-Bybelstudie vir groepe en individue.

R150,00

Nié die einde van die storie nie. Paulus se verhouding met die Korintiërs op dun ys. Gespreksvrae vir groepe.

R80,00

5 Doopseëls: ‘n Pakkie van 5 volkleur A5 kaartjies om aan ouers uit te deel by ‘n doopgeleentheid.

R120,00

50 Beste Bybelbreinblokkies vir kinders: Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite.

R70,00

’n Avontuurlike reis deur tyd en ruimte op soek na geloof, hoop en liefde. Vir kinders van 9-12.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.