Top 3 Bybelstudieplanne om aanlyn te volg

'n Foto van 'n oop Bybel, koppie koffie en selfoon en iemand wat in hulle joernaal skryf.

Soek jy na nuwe maniere om die Bybel aanlyn te bestudeer? Daar is baie aanlyn leesplanne om van te kies en dit is soms moeilik om te weet waar om te begin. Daarom het ons ’n lys saamgestel met drie aanlyn Bybelstudie-leesplanne wat jou kan help om jou geloof te ontwikkel.

Kan ’n mens ’n Bybelstudieplan aanlyn volg?

'n Foto van 'n vrou wat by 'n laptop en oop Bybel sit.

Kan jy ’n Bybelstudieplan aanlyn volg? Die antwoord is ja! Aanlyn leesplanne het baie voordele. Daarom Bybel-Media het verskillende leesplanne beskikbaar wat jy op Youversion kan volg.

BOEK: Ligvoets (Fourie Rossouw)

Fourie Rossouw se boek: Ligvoets

Leef lig met ’n hart sonder heinings. Geniet hierdie keur van rubrieke deur Fourie Rossouw en leer hoe om ligvoets te lewe in ’n wêreld wat soms donker voel.

Waarom is kleingroepe so belangrik?

'n Foto van 'n vrou wat met 'n oop Bybel sit. Sy hou een van die bladsye vas met haar hand. Daar is ook 'n bril en pen in die agtergrond.

Om deel van ’n kleingroep te wees speel ‘n belangrike rol in enige mens se geloof. Kom ontdek 9 voordele van deel wees van ’n Bybelstudiegroep.

X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.