Video: Reformasielied
Kyk na ons video van die Reformasielied. Dis perfek om in jou gemeente se erediens te gebruik, asook in jou kleingroep of in jou eie stiltetyd met God.
Video: Ek gee oor
Hierdie video (met musiek) kan in jou eie meditasie of stiltetyd gebruik word om nader aan God te voel. Dit kan ook in die erediens gebruik word om gelowiges te help om hulle oor te gee.
Video: Ou Testament Stories
In Ou Testament Stories vertel Bernard Malherbhe hoe die Bybel ons help om ons self te vind, en hoe ons eintlik deel is van die massakoor van God se lied.
Galasiërs 5: Die vrugte van die Gees
Ken jy al die vrugte van die Gees? Kom kyk na ons meditatiewe video-greep wat die vrugte van die Gees uitbeeld soos in Galasiërs 5.
Eksodus 20: Die tien gebooie
Kyk na ons video en leer meer oor die tien gebooie vanuit Eksodus 20:1-17. Hierdie hulpmiddel kan tydens jou gemeente se erediens of in kleingroepe gebruik word.